Franelle Footwear

Tell us about your experience with Franelle Footwear

Ek het in september 2016 by hulle skoene bestel en betaal en dit nog steeds nie ontvang nie. Het verskeie eposse gestuur asook hulle geskakel. Nou antwoord hulle nie eers my eposse nie.

What about your experience did you like/dislike the most?

Ek wag nog steeds vir my skoene wat hulle my al belowe het hulle pos dit.

Do you have any suggestions on how they can improve?

Eerlikheid